DETOKS JOU HANDSAK-VERSAMELING SÓ
AS SEEN IN ROOI ROSE ONLINE
07/03/2017 / Bea Lingenfelder
ONLINE BLURB:
“Die meeste van ons het heel waarskynlik ’n paar handsakke waarvan ons nie kan afskeid neem nie, maar so af en toe is dit tog nodig om ontslae te raak van wit olifante. Die geheim lê in funksionaliteit – hoe meer uitrustings by jou handsak pas, hoe beter. Kies dus ’n tydlose styl wat by jou persoonlikheid en klerestyl pas. Hier is ’n paar wenke om jou keuringsproses effe makliker te maak. Deur Bea Lingenfelder. Hooffoto: Vida La Moda”